Met jou hulp bring ons Hoop aan ons droogtegeteisterde Boere. Bring Hoop is n geregistreerde NPC wat Droogtehulp aan ons Boere bied. Skakel Chris Van Beljon by 0829616620 indien jy n bydrae wil maak.
Goeie dag. Ek wil asb vra vir hulp. Ek is n vrou van 32 ek is nou so week van die straat af na ek n jaar op straad gestuck was. Ek wil net groot asb hulp vra as ek mag asb. Ek benodig n paar goedjies indien iemand my asb kan help. Ek benodig bedegoed , groot asb warm klere en skoene , ek sal dit diep uit my hart uit waardeer as ek dalk n kos pakkie kan kry. Ek vra met n swaar en diep seer hart. Met God se wil. God bless baie dankie. Ek bly in Wolmaransstad noord wes my nommer is 0848395342
Cornelia Parkin 09-03-2026 at 08h00 Mo220102Moz
Hulp asb
Sean van Niekerk 09-01-2026 at 14h56 Mo11141-Moz
Trok bestuurder
Johan Van Der Sandt 18-02-2025 at 07h54 Pc12545Moz
Wat buig jy jou neer, o my siel, en wat is jy onrustig in my? Hoop op God, want ek sal Hom nog loof — die verlossing van my aangesig en my God! Psalm 42:12
Guestbook Robot 15-10-2024 at 16h18 Automated
Feel free to Sign my Guestbook with a Short Comment. Kind Regards. The Guestbook Robot.